Tourism Keimoes | Keimoes Information Centre

Keimoes Information Center

Geleë in die Noord-Kaap sowat 40km wes van Upington, is niemand seker waar die naam “Big Eye” vandaan kom nie.
Die twee moontlike verduidelikings kan wees die fontein naby die Romyns Katolieke Stasie of die asemrowende uitsig oor Tierberg. Hierdie vallei bestaan uit sowat 120 eilande waarby almal bewoon is. Dink vir ‘n oomblik terug in die 19de eeu hoe die Koranna Leiers, Klaas Lukas en Piet Rooi, 10 000 vee weggesteek het.
Dus is een van die koppies genaamd Loerberg wat beteken “Mountain from where one can peep”. Water tonnels was reeds voltooi in 1883 en het sedert toe gelei tot die groei van nedersettings.

Temperature
Keimoes het ‘n magtige klimaat. Somer temperature wissel tussen 18 grade Celsius en 43 grade Celsius; winter temperature tussen 3 grade Celsius en 23 grade Celsius. Reëns val gewoonlik tydens lente, September/Oktober en weer rondom Februarie/April. Reënval gemiddeld 150-200mm per jaar.


Gallery

Tourism Keimoes | Keimoes Information Centre
Tourism Keimoes | Keimoes Information Centre
Tourism Keimoes | Keimoes Information Centre
Tourism Keimoes | Keimoes Information Centre
Tourism Keimoes | Keimoes Information Centre
Tourism Keimoes | Keimoes Information Centre
Tourism Keimoes | Keimoes Information Centre
Tourism Keimoes | Keimoes Information Centre

Contact Details

Enquire

    Name & Surname:

    E-mail Address:

    Telephone:

    Enquiry:

    captcha


    Location


    What to Do & See

    Copyright © 2024. Keimoes Accommodation, Business & Tourism Portal. All Rights Reserved.

    Website Designed & Maintained by Web Ateljee